Hoekom moet jy die kursus koop?
Hierdie kursus bestaan uit 40 videos en is amper 7 ure lank. Jy gaan meer leer oor onderwerpe soos die getallestelsel; bewerkings met heelgetalle; optel, aftrek, maal en deel van breuke; verhouding en koers; persentasies; eksponente en finansiële wiskunde.
Kursus Kurrikulum
Linda le Hanie
Onderrig lê vir Linda na aan die hart - veral wiskunde onderrig. Gedurende die afgelope twee dekades het sy wiskunde onderrig in beide Hoërskool en Laerskool en is sy tans 'n dosent by SANTS Private Higher Education Institution vir BEd Indermediêre Fase Onderrig. In 2017 begin sy haar tersiêre onderrig loopbaan by die Onderwysfakulteit van die Universiteit van Pretoria (UP) waar sy doseer in Wiskundemetodiek. Sy het ook vroeër jare ondervinding opgedoen as chemie-onderwyser in Britanje en was ook deel van 'n onderwyser uitruilskema na Duitsland waar sy die onderwyseropleidingsprogram van die BLLV waargeneem het. In 2017 verwerf sy haar MEd graad in wiskundeonderrig (cum laude) aan die Universiteit van Pretoria en is tans besig met haar PhD in wiskundeonderrig.
Wat sê ander van ons?
Riana van den Berg
Pretoria, South Africa
"Good motivator, caring, passionate, dedicated and determined, are all the words I would use to describe Linda. She helps Joanne find the logic behind the equation to understand instead of just knowing how to do it. If your child struggle with maths, I would definitely recommend Linda."
Gideon Liversage
Brisbane, Australia
"I bought the Numbers, Operations & Relationships course for my daughter to fill any possible gaps she might have. She is enjoying the lessons and is now positive about mathematics! Thank you Classroomeducation.online."
Dirk Hanekom
Pretoria, Suid-Afrika
"ClassroomEducation se kursusse het my al baie gehelp in my studies as voornemende onderwyser. Enige onderwysstudent kan beslis baat by Classroomeducation.online."
Is jy nogsteeds onseker? Onthou dit is...
- In Afrikaans en spotgoedkoop - minder as 'n maand se ekstra klas gelde.
- Hoë gehalte aanbieding deur wêreldklas vakkundiges.
- Kykbaar op die meeste toestelle.
- Word uitgenooi na ons eksklusiewe private Facebook groep – waar jy vrae kan vra.
- Vir drie jaar geldig.
Ander Kursusse
Getalle, Bewerkings & Verwantskappe is ook beskikbaar in Engels.